Voorsitter, ek neem kennis van wat die Minister s oor die vraag. Ek dink die Minister sal saamstem dat die prys van die krag te is hoog en dat dit nodig is vir 'n ingryping. Die regering en u s altyd dat die regering aan die praat is, dat die
regering in gesprekvoering is, en besig is om te praat. Maar ek dink die tyd van praat is verby.
In hul gesprekke s hierdie onafhanklike kragprodusente dat hulle wil h hierdie kontrakte met nog 10 jaar langer verleng moet word.
My vraag aan die Minister is, stem u saam dat daardie kontrakte nog verleng word. Ons wil graag h daardie kontrakte moet verbreek word. Dankie.