Die vraag word gestel hier ... en dit lyk nou asof daar 'n ontploffing van korrupsie was by die datums hier wat genoem word in 2015 tot 2019, maar die ontploffing het al reeds plaasgevind. Dis in die apartheidsregeringsjare dat korrupsie hooggety gevier het.
So ons as die EFF stem nie eens saam met die vraag daar nie.
Maar wat ek graag vir die Minister will s en vra is: Die korrupsie
... met al die wetgewing wat daar is, het so vermeerder en toegeneem onder hierdie regering ... ek bedoel, daar is wetgewing ... ons het genoegsame wetgewing, maar die implementering van daardie wetgewing
en om regtigwaar korrupsie vas te vat ... dit is waar die probleem l.
So my vraag wat ek vir u wil vra is ... en ek dink deel van hierdie
... en u moet kan antwoord op hierdie vraag: Die uitkontraktering van die dienste van die regering ... het dit ook nie bygedra tot die vermeerdering van korrupsie in die regering nie?