Daardie agb lede verwys nou seker na kortknip, en nie na die diereboerdery se tipe knip nie! [Gelag.]
Die bekommernis wat ons het, is of die departement die onderbou het. Ons is oortuig daarvan hy het nie die onderbou om hierdie wetsontwerp rrig in werking te stel nie, maar ons is oortuig daarvan dat hierdie die begin is en dat dit deel van 'n proses is.