Ek bedoel nie om u vere om te krap nie. Ek s maar net ek sien die advertensie in die koerant. Is daar nie genoeg mense in u eie geledere nie? Is daar te min om vir 12% voorsiening te maak? [Tussenwerpsels.]
Agb Minister, dis die paar goed wat ek wou opgehaal het. Baie dankie. [Applous.] (Translation of Afrikaans paragraphs follows.)
[Mr N J MACK: I don't mean to ruffle your feathers. I'm just saying that I have seen the advertisement in the newspaper. Are there not enough people among your own ranks? Are there too few to make provision for 12%? [Interjections.]
Hon Minister, these are the few things that I wanted to mention. Thank you very much. [Applause.]]