Voorsitter, die Tesourie het R2,5 miljard vir die pensioene van politici en R5 miljard vir 'n verbetering in staatsamptenaarsalarisse, wat 10% van die totale aansuiweringsbegroting uitmaak, aangekondig.
Minister Mabandla, die aansuiweringsbegroting s egter niks oor die lot van Transnet se Tweede Vastevoordeelfonds wat jaarliks net 'n 2% statutre verhoging aan sy lede gee nie. Gaan u oorweging skenk vorentoe om begrote fondse vanaf die Tesourie via die Departement van Openbare Ondernemings na Transnet aan te vra, om die voordele van die fonds met sy 50 000 lede te verbeter? Dankie. (Translation of Afrikaans paragraphs follows.)
[Dr S M VAN DYK: Chairperson, the Treasury has announced that R2,5 billion will be put aside for the pensions of politicians and R5 billion for an improvement in the salaries of public servants, which constitute 10% of the total adjustments appropriation budget.
Minister Mabandla, the adjustments appropriation budget however does not say anything about the fate of Transnet's Second Defined Benefit Fund that gives its members an annual increase of merely 2%. Will you in future consider requesting budgeted funds from the Treasury via the Department of Public Enterprises to Transnet, to improve the benefits of the fund with its 50 000 members? Thank you.]