Minister, kan ek maar asseblief Afrikaans praat? Dankie.
Mev die Speaker, in die geval van 'n polisiebeampte wat verdink word van hulpverlening aan 'n ontsnapte uit die selle of voertuie of wat die geval ook al is, uit bewaring, wat is die onmiddellike stappe teen so 'n verdagte, en kan u dit asseblief, indien moontlik, met 'n voorbeeld illustreer, wat u onmiddellik doen om op te tree as daar so 'n, ek wil s, verdagte vrot appel in die mandjie is? (Translation of Afrikaans paragraphs follows.)
[Mr R J KING: Minister, may I please speak Afrikaans? Thank you.
Madam Speaker, in the case of a police officer being suspected of rendering assistance to an escapee from the cells or vehicles or whatever the case may be, from custody, what are the immediate steps to be taken against such a suspect, and could you please, if it is possible, illustrate, by using an example, what immediate steps you take if there is such a - as I would like to put it - suspected rotten apple in the barrel?]