Agb Voorsitter, die doel van die wetsontwerp mag baie edel klink, want ek glo nie daar is een politieke party of enige individu in Suid-Afrika wat nie wil s dat ons misdaad moet beveg en bekamp nie.
Die problem, Voorsitter, is egter dat ons wel die tegnologie het. Ons kan sekere dinge doen om misdaad te bekamp, maar die vraag bly altyd: wie doen dit? Ons kan maar ook s watter maatrels daar is. So mag byvoorbeeld net 'n regter toestemming gee dat daar meeluistering mag wees, maar die feit van die saak is: die publiek het nie vertroue in die regering en die amptenare van vandag om te s dat hulle privaatheid nie geskend gaan word nie.
'n Mens moet te veel verneem van amptenare wat die wet verbreek, wat verkeerdelik optree. In die intelligensiedienste is dit reeds bewys, waar amptenare misbruik gemaak het hiervan en daar nie opgetree is nie. As die agb Minister vertroue wil skep, sal hy moet optree teen daardie lede. Dankie. (Translation of Afrikaans speech follows.)
[Mr P J GROENEWALD: Hon Chairperson, the purpose of the Bill might sound very noble, because I don't believe there is one political party or any individual in South Africa who does not want to say that we should fight and combat crime.
However, the problem, Chairperson, is that we do have the technology. We are able to do certain things to combat crime, but the question always remains: Who does it? We might as well say what measures exist. In this way, for example, only a judge may give permission for telephone tapping, but the fact of the matter is: The public does not have confidence in the government and the officials of today to say that their privacy will not be violated.
One has to learn too often of officials who break the law, who act improperly. In the intelligence services this has been proven already, where officials have made use of this and no action was taken. If the hon Minister wants to create trust, he will have to act against those members. Thank you.]