Soveel waarskuwings, maar tog is daar tans 15 miljoen staatstoelaagbegunstigdes, waarvan 9 miljoen kinders is. Ek wil saamstem dat dit beter is as le magies en honger gesinne, maar kan dit ons behoeftiges uit die kloue van armoede red of kan hierdie optrede ons mense waardige landsburgers maak? Ons moet 'n middeweg vind, en die enigste manier waarop ons ons burgers kan toerus, is met gehalte-opvoeding en kundigheid om sodoende gewapend die aanslag van armoede teen te werk. (Translation of Afrikaans paragraph follows.)