Agb President, ingevolge die Grondwet stel u die Kommissaris van Polisie aan. Net u kan die Kommissaris van Polisie ontslaan. U stel die Minister van Openbare Werke aan. Net u kan die Minister van Openbare Werke ontslaan. Ek wil vir u vra of, indien 'n verdere ondersoek dieselfde bevinding maak as die Openbare Beskermer - dat hierdie twee agb lede hulle skuldig gemaak het aan wanadministrasie en, na my mening, aan korrupsie - u hulle dan sal ontslaan? As u dit nie doen nie, dan maak u 'n klug van u eie woorde toe u ges het dat u korrupsie gaan uitroei. Dankie, agb President. (Translation of Afrikaans paragraph follows.)
[Mr P J GROENEWALD: Hon President, in terms of the Constitution you appoint the Police Commissioner. Only you can dismiss the Police Commissioner. You appoint the Minister of Public Works. Only you can dismiss the Minister of Public Works. I want to ask you whether, if a further investigation makes the same finding as the Public Protector - that these two hon members are guilty of maladministration and, in my opinion, of corruption - you will then dismiss them? If you don't do this, you make a mockery of your own words when you said that you are going to eradicate corruption. Thank you, hon President.]