Voorsitter, ek sal by die volgende sitting van die Raad namens Cope voorstel:
Dat die Raad -
(1) daarvan kennis neem dat ANC swaargewig Paul Ngobeni uitgevaar het teen die Minister van Nasionale Beplanning, mnr Trevor Manuel, en hom daarvan beskuldig het dat hy 'n rampokker in die ergste graad is;
(2) verder kennis neem dat hierdie uitbarsting deur mnr Ngobeni totaal en al ongevraagd en onaanvaarbaar is en weereens die feit onderstreep dat die ANC lank nie meer die party is wat die belange van alle Suid-Afrikaners op die hart dra nie en dat rassime nou die hoogste gesag van die ANC genfiltreer het; en
3) erken dat daar geen plek in ons moderne demokratiese samelewing vir rassisme is nie en dat hierdie Raad, en spesifiek die regerende party, hom ten sterkste moet uitspreek teen enige vorm van rassisme. (Translation of Afrikaans draft resolution follows.)
[Mr D V BLOEM: Chairperson, on behalf of Cope, I hereby give notice that at the next sitting of the Council I shall move:
That the Council -
1) notes that an ANC member and heavyweight, Paul Ngobeni has lashed out at National Planning Minister Trevor Manuel, calling him a "gangster of the worst kind"; 2) further notes that this outburst by Ngobeni is uncalled for and unacceptable and once again confirms that the ANC is no longer the party that represents the interests of all the people of South Africa, and that racism has infiltrated the highest order in the ANC; and
(3) acknowledges that any form of racism should not be tolerated in our modern democratic society and that this House, and especially the ruling party, should condemn racism in all forms.]